Jagpryse 2018     NB: GEEN JAG vir 2018!!!

Misskote 1ste R25
2de R50
3de R100 verdubbel met elke skoot
Spesie Vroulik Manlik
Blesbok R2000-00 R2200-00
Eland R8500-00 R9500-00
Koedoe R5000-00 R6000-00
Rietbok R6000-00 R8000-00
Rooibok R1800-00 R2000-00
Rooihartebees R4500-00 R4500-00
Zebra R5500-00 R5500-00
Springbok R2500-00 R2500-00
Blouwildebees R5000-00 R5000-00
Volstruis R2200-00 R2200-00
Waterbok R4500-00 R7000-00
Gemsbok GEEN GEEN
Vaalribbok R6000-00 R6000-00
Vlakvark R750-00 R750-00
Bosvark R750-00 R750-00
Jakkals GRATIS GRATIS
Ape GRATIS GRATIS

Jagtersfooi: R600-00 per dag (Sluit in gids, slag en verblyf)

Junior jagters: O/16 R400-00 per dag (Sluit in gids, slag en - verblyf)

2 Gidse beskikbaar.

Voertuig beskikbaar om te huur teen R900.00 per dag.

Verblyf nie jagters

Volwassenes R300-00p/p per nag
Kinders: (7 - 12jr) R170-00p/p per nag
Kleuters (6jr en jonger) Gratis
Minimum dagtarief per chalet R800-00

Deposito betaalbaar by bespreking vir jag R3000-00

Minimum jag 2 dae

Buitelandse jagters:

Kontak Kobus: 0832922754 ; Jan: 082 492 4049

Holnek Reëls - Jagters

  1. Rekening onmidddelik betaalbaar
  2. Geen jagter sonder gidse
  3. Alle jagters moet gewere inskiet
  4. Geen omkoopgeld aan gidse (alle omkoopgeld sal verdubbel word)
  5. Geen jag voor sonopkoms en na son ondergang nie
  6. Geen jag vanuit voertuig nie.
  7. Gekweste wild volprys
  8. Geen jag op Sondae
  9. Slegs kaliber 243 en hoër word toegelaat.
  10. 10% korting op totale rekening as knaldemper gebruik word.
  11. Geen voëls mag geskiet word nie
  12. Dagtariewe word betaal volgens aantal dae bespreek. (minimum 2 dae) Jagter betaal jagtariewe vir volle tydperk bespreek.
  13. Geen alkohol mag aan gidse verskaf word nie
  14. Geen plant of hout mag verwyder word nie.
  15. Kansellasie Reëls
    1. <30dae voor jag: Geen Terugbetaling

    2. 30-60 dae voor jag: 50%

    3. >60dae: 100% Terugbetaling

Tuisblad

Tariewe

Jagpryse

Kaart

Kontak Ons